
Imhoff Caravan park is open for business
Marius Opperman, eienaar van Trio Events, en Heinrich du Preez van Birdiesdays gesels vandag om 16:40 op Huiswaarts (Bok Radio / BokTv) oor die kykNET Buite Ekspo Celeb Gholfdag!
Hierdie geleentheid vind 5 Maart by Atlantic Beach Links, Melkbosstrand plaas.
Moenie dit misloop nie – hulle deel al die opwinding oor hierdie spesiale dag vol sport, sterre en lekker kuier!