4x4 Avontuur met Andre de Villiers!

Category: Show Events | Author: Trio Events |  Date posted:  | Reach: 137981   401

Ry GRATIS saam met Andre de Villiers van Andre4x4 op die kykNET-hindernisbaan by die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap. ‘n Moet-ervaring vir alle 4x4- en buitelewe-liefhebbers!

Plek: Moreson Plaas Malmesbury
Datum: 7 - 9 Maart 2025

Vrydag: 12:00 - 18:00
Saterdag: 10:00 - 18:00
Sondag: 10:00 - 15:00

Bring die hele gesin en kom beleef egte 4x4 avontuur en buitelugpret!

Onthou om jou kaartjies vir die kykNET Buite Eksop Wes-Kaap vroegtydig by http://opentickets.co.za/trio te koop om die lang rye te vermy. Jy sal wel ook kaartjies by die hekke op die dag kan koop.

Sluit by ons WhatsApp-kanaal om eerste nuus te ontvang: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7CrhD1NCrZAG5vp23s

Trio Events
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
News Broadcast System powered by CaravanParks.com